Bruinkool

Bruinkool

Bruinkool of ligniet is 'n bruinerige koolstofhoudende afsettingsgesteente wat veral deur diagenese van veen gevorm word. Dit is 'n fossielbrandstof.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy